Visie
Om 'n puik Preprimêre skool te bedryf gebaseer op uitmuntende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en 'n standvastige waardesisteem, waar elke kleuter geborge en gelukkig kan tuis voel en ontwikkel.
Die klein skooltjie met die groot hart!
Ons is die preprimêre skool van Laerskool Lochnerhof – ’n plek waar elke kleuter geborge en gelukkig kan tuis voel en ontwikkel.
Wat soek jy vandag?
Om 'n puik Preprimêre skool te bedryf gebaseer op uitmuntende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en 'n standvastige waardesisteem, waar elke kleuter geborge en gelukkig kan tuis voel en ontwikkel.
Deur die onderrigprogram wat ons aanbied, poog ons om elke kleuter te help om sy/haar volle potensiaal te bereik.
“Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die Koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.”
Leer ons klasse en ons toegewyde span ken.
VRYDAG 26 FEBRUARIE 2027
Strand Gholfbaan
Verrassing!
Word binnekort aangekondig
Speel saam, ondersteun ons skool en geniet ’n spesiale dag uit op die gholfbaan.
Spelers: Maritha Human
Putjieborge: Chantelle Roelofse
Vrydag 26 Februarie 2027 • R3 000 per vierbal
Putjieborg — R1 000 of skenk pryse
Die klein skooltjie met die groot hart!
Om ’n puik Preprimêre skool te bedryf gebaseer op uitmuntende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en ’n standvastige waardesisteem, waar elke kleuter geborge en gelukkig kan tuis voel en ontwikkel.
Deur die onderrigprogram wat ons aanbied, poog ons om elke kleuter te help om sy/haar volle potensiaal te bereik.
Ons span bestaan uit ’n groepie dinamiese en passievolle mense wat hul liefde vir die kinders en hulle werk elke dag uitleef!











Vind al ons registrasievorms en ander dokumentasie om af te laai.
Blaai aanlyn deur ons Inligtingsboek.
Maak oopVind al Klein Lochieland se nuusbriewe vir 2026 hier.
Ons deel gereeld foto’s van ons kleuters se dae en geleenthede op Klein Lochieland se Facebook-blad.
Daar is heelwat buitemuurse aktiwiteite wat aangebied word by die skool:
Tokkie: 083 784 5870
Raymond: 074 699 2477
Maritha: 079 030 5712
Erika: 072 546 0938
Dylan: 076 220 7477
Diane: 021 976 3914
Careen: 082 825 9779
Annemie: 063 653 9324
Koos: 072 238 4392
| Dag | Aktiwiteit | Kwartaal |
|---|---|---|
| Maandae | Skool Netbal | 3 & 4 |
| Maandae | Skool Rugby | 2 & 3 |
| Dinsdae | Skool Tennis (Seuns) | 1 & 4 |
| Dinsdae | Skool Hokkie (Dogters) | 2 & 3 |
| Woensdae | Skool Tennis (Dogters) | 1 & 4 |
| Woensdae | Skool Hokkie (Seuns) | 2 & 3 |
| Donderdae | Skool Atletiek | 1 & 4 |
| Vrydae | Skool Krieket | 1 & 4 |
Daar is ook aktiwiteite wat gedurende skool-ure aangebied word (skoolaktiwiteit, geen betaling):
Lourensrivierweg
Strand, 7140
Tel: (021) 854 8592
E-pos: adminkleinlochieland@lochnerhof.co.za